Coenraad's Reviews > Asterix in België
Asterix in België (Asterix #24)
by
by

Allamapstix wil gaan vasstel waarom Julius Caesar onder die wanindruk verkeer dat die Belge die dapperste Galliërs in die wêreld is. Asterix en Obelix reis saam as veiligheidswagte en geniet die uitstappie geweldig baie - veral Obelix, wat eet asof daar 'n groot hongersnood aan die kom is. Hulle dons die Romeine goed op en laat Caesar op sy indrukwekkende Romeinse neus kyk. Die goedige spot met die Belge en hul stereotipes lei tot groot pret.
En in hierdie geval is die vertaling werklik besonders. Benewens die name (Melktjoklix, Nikotien, Senator Skiesatekhierus, Legatus Wolfgangamadeus, ensovoorts, ensovoorts ...) is daar fantastiese woordspelings met Afrikaanse idiome. Sonya van Schalkwyk-Barrois verdien die Akademie se vertalingsprys vir hierdie grootse en prettige projek wat sy (met klein muggies hier en daar) haas onverbeterlik aanpak.

Sign into Å·±¦ÓéÀÖ to see if any of your friends have read
Asterix in België.
Sign In »
Reading Progress
Finished Reading
Started Reading
(Hardcover Edition)
August 31, 2008
–
Finished Reading
(Hardcover Edition)
June 21, 2017
– Shelved
(Hardcover Edition)
January 21, 2021
–
Started Reading
January 21, 2021
– Shelved
January 21, 2021
–
Finished Reading