Å·±¦ÓéÀÖ

Rykdom Quotes

Quotes tagged as "rykdom" Showing 1-3 of 3
Jaco Strydom
“Dis die droom van rykdom wat ons arm maak”
Jaco Strydom

Jaco Strydom
“Die alternatief vir krummels-gooi vir die armes is nie om brode te gooi nie, maar om 'n maaltyd te deel.”
Jaco Strydom, Alle sondaars welkom: Gedagtes oor God en die grense van mense