Å·±¦ÓéÀÖ

Skryf Quotes

Quotes tagged as "skryf" Showing 1-8 of 8
Francis Galloway
“Dís altyd vir my die bitterste van die hele skryfbestaan: dat jy tydens die vreugde-en-ellende van die proses self, én daarna, jou woorde net vir jouself het, maagdelik, heeltemal ongerep. Maar dat dit ook roep om die wêreld in te gaan; en dat die eerste oë wat daarna kyk, goedkeurend of afkeurend maak nie saak nie, daardie ongereptheid verstoor. Of is dit maar die óú oortuiging van iets magies wat kleef aan alles wat pril is?”
Francis Galloway, Vlam in die Sneeu: Die Liefdesbriewe
tags: skryf

Jaco Strydom
“I think everyone that’s racist should stop calling others racist”
Jaco Strydom, Confessions oor kerkwees

Jaco Strydom
“It is good theology to love people with bad theology”
Jaco Strydom, Confessions oor kerkwees

Jaco Strydom
“We need a change of attitude, because lets face it, no one’s going to change color”
Jaco Strydom, Confessions oor kerkwees

Jaco Strydom
“Niks is ewig nie...maar skryf hou so bietjie langer as praat”
Jaco Strydom, Confessions oor kerkwees

Jaco Strydom
“Kom ons reël 'n braai, dan moan ons bietjie oor hoe sleg dit gaan in die nuwe Suid-Afrika.”
Jaco Strydom, Alle sondaars welkom: Gedagtes oor God en die grense van mense

Jaco Strydom
“Dis asof ons onsself nie kan help nie. Ons raak maklik deurmekaar. Ons kompliseer eenvoudige waarhede wat bloot geleef moet word, en oorvereenvoudig komplekse dinge waaroor ons eerder moet stilbly.”
Jaco Strydom, Alle sondaars welkom: Gedagtes oor God en die grense van mense

Jaco Strydom
“Oor my eerste boek, Confessions oor kerkwees, het ’n dominee in die Kaap gesê: “Dit lees lekker op die toilet.â€� My gebed is dat dit ook so sal wees met hierdie boek.”
Jaco Strydom, Alle sondaars welkom: Gedagtes oor God en die grense van mense